Julian Richings

Julian Richings
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 30 Augustus 1956 (1956-08-30)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1987–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Julian Richings (gebore 30 Augustus 1956)[1][2] is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Urban Legend (1998), X-Men: The Last Stand (2006), Percy Jackson & the Olympians: The Lightning Thief (2010), en Man of Steel (2013).

  1. "Julian Richings on Facebook". Facebook. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 April 2022.
  2. @JulianRichings (30 Augustus 2022). "Yes today is the real one..." Twitter (in Engels).

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy